Psalms 117
Afrikaans Die Heilige Bybel · 2 verses
- 1 Loof die HERE, alle nasies! Prys Hom, alle volke!
- 2 Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die HERE is tot in ewigheid. Halleluja!
Afrikaans Die Heilige Bybel · 2 verses
To add this, use the Goodness app.
The website is for reading. Posting, saving verses and journalling all live in the app, and everything you add there shows up here.